James Small

James Small Rugbyportaal
Volle naam James Terence Small
Geboortedatum (1969-02-10)10 Februarie 1969
Geboorteplek Kaapstad, Suid-Afrika
Sterftedatum 10 Julie 2019 (op 50)
Sterfteplek Bedfordview, Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Massa 89 kg
Skool Laerskool Risidale
Hoërskool Greenside
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
1988–1993
1993–1996
1997
1998–1999
Transvaal
Natalse Haaie
Westelike Provinsie
Goue Leeus
64
67
19
?
(?)
(258)
(85)
(?)
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
1998
1999
Stormers
Cats
6
?
(5)
?
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1992–1997 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 47 (100)

James Terence Small (10 Februarie 1969 – 10 Julie 2019) was 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler,[1][2] wat Suid-Afrika in die eerste jare na sportisolasie verteenwoordig het. Hy het van 1992 tot 1997 (ouderdom 23 tot 28) vir die Springbokke in vleuelposisie gespeel, en was ook in die span wat die Rugbywêreldbeker 1995 ingepalm het. Hy het 60 keer vir die Springbokke uitgedraf (insluitend 47 toetse) en 27 drieë gedruk (insluitend 20 toetsdrieë).[3] Hy is beskryf as 'n goeie kommunikeerder, maar ook as iemand met sterk wil en karakter, wat graag sy eie kop gevolg het. Hy is op die ouderdom van 50 aan 'n hartaanval oorlede.[2][4]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela1
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela2
  3. "Former Springboks pay tribute to James Small" (in Engels). msn news. eNCA. 11 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Mei 2020. Besoek op 12 Julie 2019.
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named maroela3

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy